Laai Gebeurtenissee

Gebeurtenisse op 2019/10/11

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

17:00

Lemetsi GGA

11 Oktober om 17:00 - 13 Oktober om 14:00

Lemetsi se gewilde GGN word in Oktober aangebied. Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is. Datum: 11-13 Oktober 2019 Plek: Letaba Kontakpersoon: Riette Meyer  ([email protected]) GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Kind van Jesus Graad 2 Waterveiligheid Graad 3 Godsdiens Graad 4 Waterfiksheid Graad 5 Brandweer Graad 6 Varswaterhengel Graad 7 Waterbewustheid Graad 8 Padda identifisering ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Wapadrand Boeredanskamp

11 Oktober om 17:00 - 13 Oktober om 17:00

Wapadrand  se gewilde GGN word eersdaags aangebied. Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is. Datum: 11-13 Oktober 2019 Plek: Hartbeesfontein Kontakpersoon: Danette Smith [email protected] GRAAD SPESIALISASIE Graad6 Volksdanse Graad 8-12 Volksdanse

Vir meer inligting »

18:00

Lemetsi GGN

11 Oktober om 18:00 - 13 Oktober om 18:00

Kom kuier saam met Letaba Voortrekkers en gebiet hulle jaarlikse Le’Metsi GGN Datum: Vrydag 11 Oktober tot Sondag 13 Oktober 2019 Plek: Mac Country Venue Kampterrein (Oorkant Magoebaskloof Hotel) tussen Polokwane en Tzaneen. Kom geniet ’n avontuurlike kamp in die Limpopo Provinsie. Utnodigingsbrief Inskrywingsvorm: Jeuglede Inskrywingsvorm: Volwassenes Vrywaringsvorm GRAAD SPESIALISASIE/AKTIWITEIT Kleuters (krappies) Altyd speeltyd! Graad ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit