Loading Gebeurtenisse

Gebeurtenisse op 2019/10/13

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Ongoing

Lemetsi GGA

2019/10/11 om 17:00 - 2019/10/13 om 14:00

Lemetsi se gewilde GGN word in Oktober aangebied. Die dokumentasie sal geplaas word sodra dit ontvang is. Datum: 11-13 Oktober 2019 Plek: Letaba Kontakpersoon: Riette Meyer  ([email protected]) GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Kind van Jesus Graad 2 Waterveiligheid Graad 3 Godsdiens Graad 4 Waterfiksheid Graad 5 Brandweer Graad 6 Varswaterhengel Graad 7 Waterbewustheid Graad 8 Padda identifisering ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Lemetsi GGN

2019/10/11 om 18:00 - 2019/10/13 om 18:00

Kom kuier saam met Letaba Voortrekkers en gebiet hulle jaarlikse Le’Metsi GGN Datum: Vrydag 11 Oktober tot Sondag 13 Oktober 2019 Plek: Mac Country Venue Kampterrein (Oorkant Magoebaskloof Hotel) tussen Polokwane en Tzaneen. Kom geniet ’n avontuurlike kamp in die Limpopo Provinsie. Utnodigingsbrief Inskrywingsvorm: Jeuglede Inskrywingsvorm: Volwassenes Vrywaringsvorm GRAAD SPESIALISASIE/AKTIWITEIT Kleuters (krappies) Altyd speeltyd! Graad ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit