Loading Gebeurtenisse

Gebeurtenisse op 2020/03/22

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Ongoing

Lunsklip Verkennerkamp 2020

21 Maart om 00:00 - 29 Maart om 00:00
Percy Fyfe Natuurreservaat Potgietersrus (Mokopane), South Africa + Googlekaart

Lunsklip kamp word vanjaar weer gedurende die Maart skoolvakansie aangebied. Kampdatums:  21 - 29 Maart 2020. Vir enige navrae, stuur 'n e-pos na l[email protected] Kampbrief Graad Spesialisasie Graad 8 Veldvernuf en Tradisionele Spele Graad 9 Voetslaner en Sterrekunde of Natuurbewaring en Vuurwapens Graad 10 Kampbeveiliging en Leierskapvaardighede Graad 11 Selfbehoud Graad 12 Buitegroep (keurgroep) Volwassenes ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Hoëveld PDkamp

21 Maart om 08:00 - 25 Maart om 12:00
Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, 45km Noord-oos van Pretoria op die KwaMhlanga pad naby Cullinan S25 26 951. E028 30 687
Cullinan, Gauteng South Africa
+ Googlekaart
R730.00

Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie. Kamptema: PD Hoëveld Glo en Dien God Drie-Enig Datum: Saterdag 21 Maart 2020 om 08:00 tot Woensdag 25 Maart 2020 om 12:00 . Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria. Sluitingsdatum: Vrydag 6 Maart 2020. Kommandoleier – Kampbrief Kampbrief – Ouers Inskrywingsvorm: ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Rhuskeeti verkennerkamp

21 Maart om 08:00 - 28 Maart om 17:00

Datum: 21-28 Maart 2020 Dokumentasie word afgewag Graad  Spesialisasie 8 & 9 Veldvernuf Verfbal 8-12 Boomidentifisering Digitale kommunikasie Voëlidentifisering Fotografie Sterrekunde 10-12 Bergfietsry Jag en Wildbeheer Rotsklim Spyseniering Gevorderde boogskiet Kampbeveiliging Rotsklim 11-12 4x4 Veldry Ruimte / Tegnologie Ruimteselfbehoud

Vir meer inligting »

Thaba verkennerkamp

21 Maart om 10:00 - 28 Maart om 17:00

Kamp kamp saam met ons en kom huis toe. Datum: Saterdag 21 Maart 2020 (Volwassenes, Rigters, Brandwagte en Veldwagters ) Sondag 22 Maart 2020 (Veldontdekkers, Jagters, Bittereinders, Noodwerkers en Padvinders) Afsluiting is op Saterdag 28 Maart 2020 Sluitingsdatum: Sondag 1 Maart 2020 Kampbrief - volwassenes Kampbrief - verkenners Graad  Spesialisasie 8 Veldontdekkers Veldstudie / Kamplewe ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit