Loading Gebeurtenisse

Gebeurtenisse op 2020/03/27

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Ongoing

Lunsklip Verkennerkamp 2020

21 Maart om 00:00 - 29 Maart om 00:00
Percy Fyfe Natuurreservaat Potgietersrus (Mokopane), South Africa + Googlekaart

Lunsklip kamp word vanjaar weer gedurende die Maart skoolvakansie aangebied. Kampdatums:  21 - 29 Maart 2020. Vir enige navrae, stuur 'n e-pos na [email protected] Kampbrief Graad Spesialisasie Graad 8 Veldvernuf en Tradisionele Spele Graad 9 Voetslaner en Sterrekunde of Natuurbewaring en Vuurwapens Graad 10 Kampbeveiliging en Leierskapvaardighede Graad 11 Selfbehoud Graad 12 Buitegroep (keurgroep) Volwassenes ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Rhuskeeti verkennerkamp

21 Maart om 08:00 - 28 Maart om 17:00

Datum: 21-28 Maart 2020 Dokumentasie word afgewag Graad  Spesialisasie 8 & 9 Veldvernuf Verfbal 8-12 Boomidentifisering Digitale kommunikasie Voëlidentifisering Fotografie Sterrekunde 10-12 Bergfietsry Jag en Wildbeheer Rotsklim Spyseniering Gevorderde boogskiet Kampbeveiliging Rotsklim 11-12 4x4 Veldry Ruimte / Tegnologie Ruimteselfbehoud

Vir meer inligting »

Thaba verkennerkamp

21 Maart om 10:00 - 28 Maart om 17:00

Kamp kamp saam met ons en kom huis toe. Datum: Saterdag 21 Maart 2020 (Volwassenes, Rigters, Brandwagte en Veldwagters ) Sondag 22 Maart 2020 (Veldontdekkers, Jagters, Bittereinders, Noodwerkers en Padvinders) Afsluiting is op Saterdag 28 Maart 2020 Sluitingsdatum: Sondag 1 Maart 2020 Kampbrief - volwassenes Kampbrief - verkenners Graad  Spesialisasie 8 Veldontdekkers Veldstudie / Kamplewe ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Sentraal Penkop en Drawwertjie Waterwerkkamp (SPDW)

23 Maart om 11:00 - 28 Maart om 12:00
De Bank Oranjeville, Gauteng South Africa + Googlekaart

Sentraal Penkop en Drawwertjie Waterwerkkamp (SPDW)  Die jaarlikse SPDW kamp is vanjaar vanaf Maandag 23 Maart tot Saterdag 28 Maart 2020 Kom kamp saam met ons by DeBank Kampbrief Graad Spesialisasie Graad 1 Tunier Graad 2 Tuinier Graad 3 Paraatheid Graad 4 Waterfiksheid Ruimtewaarneming Graad 5 Roeikuns Varswater Dierekennis Graad 6 Varswaterhengel Redding Graad 7 ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Noordelike PDkamp

25 Maart om 14:00 - 29 Maart om 12:00
Westvalia Limpopo South Africa + Googlekaart

“Ons glo in God Drie-Enig en ons glo in pret hier in die woud” Ontdek die paradys  van die Noorde.  Baljaar by ons eie glyklip en onderneem staptogte op kronkelpaadjies met bome wat so hoog is dat hulle toppe skaars sigbaar is.  Ontdek die geheime en versteekte watervalle in ons eie feetjieland. Kampdatum:   Woensdag 25 ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Jakaranda PDkamp

25 Maart om 15:00 - 29 Maart om 11:30

Die Jakaranda Penkop- en Drawwertjiekamp word vanjaar weer tydens die Maart skoolvakansie op die Hartbeesfontein Voortrekkerplaas aangebied. Kampdatum: Woensdagaand 25 Maart 2020 om 15:00 tot Sondagoggend 29 Maart 2020 om 11:30. Sluitingsdatum: Woensdag 4 Maart 2020 Besoek gerus Jakaranda se webblad by die volgende skakel: http://jakaranda.voortrekkers.org.za Kampbrief kampeerder Kampbrief kommando  Aanlyn Inskrywings vir PD’s, Verkenners en Volwassenes ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit