Loading Gebeurtenisse

Gebeurtenisse op 2020/03/29

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Ongoing

Lunsklip Verkennerkamp 2020

21 Maart om 00:00 - 29 Maart om 00:00
Percy Fyfe Natuurreservaat Potgietersrus (Mokopane), South Africa + Googlekaart

Lunsklip kamp word vanjaar weer gedurende die Maart skoolvakansie aangebied. Kampdatums:  21 - 29 Maart 2020. Vir enige navrae, stuur 'n e-pos na [email protected] Kampbrief Graad Spesialisasie Graad 8 Veldvernuf en Tradisionele Spele Graad 9 Voetslaner en Sterrekunde of Natuurbewaring en Vuurwapens Graad 10 Kampbeveiliging en Leierskapvaardighede Graad 11 Selfbehoud Graad 12 Buitegroep (keurgroep) Volwassenes ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Noordelike PDkamp

25 Maart om 14:00 - 29 Maart om 12:00
Westvalia Limpopo South Africa + Googlekaart

“Ons glo in God Drie-Enig en ons glo in pret hier in die woud” Ontdek die paradys  van die Noorde.  Baljaar by ons eie glyklip en onderneem staptogte op kronkelpaadjies met bome wat so hoog is dat hulle toppe skaars sigbaar is.  Ontdek die geheime en versteekte watervalle in ons eie feetjieland. Kampdatum:   Woensdag 25 ... Lees meer ...

Vir meer inligting »

Jakaranda PDkamp

25 Maart om 15:00 - 29 Maart om 11:30

Die Jakaranda Penkop- en Drawwertjiekamp word vanjaar weer tydens die Maart skoolvakansie op die Hartbeesfontein Voortrekkerplaas aangebied. Kampdatum: Woensdagaand 25 Maart 2020 om 15:00 tot Sondagoggend 29 Maart 2020 om 11:30. Sluitingsdatum: Woensdag 4 Maart 2020 Besoek gerus Jakaranda se webblad by die volgende skakel: http://jakaranda.voortrekkers.org.za Kampbrief kampeerder Kampbrief kommando  Aanlyn Inskrywings vir PD’s, Verkenners en Volwassenes ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit