Loading Gebeurtenisse

Gebeurtenisse op 2020/04/04

Gebeurtenisse Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Ongoing

GGN Wapadrand

3 April om 17:00 - 5 April om 12:00
Voortrekkermonument Pretoria, Gauteng South Africa + Googlekaart

Wapadrand bied  'n belofte GGN  aan gedrurende die naweek: 3-5 April 2020. Hier’s jou kans om jou uitstaande GGN en belofte spesialisasies vir Voorslag, of jou ABC-spesialisasies vir die Presidentsverkennerproses, op ‘n baie interessante en lekker kuier-manier af te handel! Wapadrand se Beloftenaweek vind plaas van 3-5 April 2020 by die Voortrekkermonument se piekniekterrein. Sluitingsdatum: ... Lees meer ...

Vir meer inligting »
+ Voer Gebeurtenisse Uit