Gebiedskantoor: 12 April 2021

Neem asseblief kennis dat die Transvaal Gebiedskantoor vandag, Maandag 12 April 2021, sluit om 13:00.

Jammer vir die ongerief.

Kontak gerus Elsa Schnetler (082 707 2010)  vir enige dringende aangeleenthede.

Geniet die dag verder.