Gebiedskantoor kommunikasie

Die area rondom die gebiedskantoor het die afgelope naweek deurgeloop onder die kabeldiewe.

Ons landlyn is tans buitewerking.

Telkom het bevestig dat die nodige herstelwerk gedoen word.

Kontak die kantoor op ons selfoonnommer: 082 856 2981

Onthou: Ons kan nog steeds jou e-pos ontvang,want die e-pos dienste is wel beskikbaar.

Ons sal almal inkennis stel sodra die landlyne weer herstel is.

Jammer vir die ongerief!