Die Voortrekkers Transvaal nooi alle afgevaardigdes van Voortrekkerbesture, soos waarna verwys word in Hoofstuk 23 van die reglemente, uit na ‘n Gebiedsraad vergadering wat gehou sal word op Saterdag 9 November 2019. Kom kuier saam met ons en verneem die korrekte inligting insake die herstrukturering en die besef dat alle vrese ongegrond is!
Plek: Hartbeesfontein
Geloofsbrief (word)
Geloofsbrief (pdf)
Die name van alle kommando afgevaardigdes moet asseblief voor of op 11 Oktober gestuur word na [email protected]