Generaal Hertzog GGA: 7 Mei 2022

Generaal Hertzog Voortrekkerkommando bied sy gewilde GGA – Spesialisasiedag aan op Saterdag 7 Mei 2022. Kom kuier saam met ons en leer speel-speel!

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm: https://forms.gle/6j6FDPidrH5Ui8yY8

Saambringlysie: Junior Kok

Saambringlysie: Anglo Boereoorlog

Saambringlysie: Manne en vroue uit die Bybel

Saambringlysie: Fotografie

GRAAD SPESIALISASIE

Graad 1

Junior Kok

Graad 2

Dierewaarneming

Graad 3

Spoorkennis

Graad 4

Gestremdhede / Anglo Boere Oorlog

Graad 5

 Junior Godsdiens / Delwerye

Graad 6 / 7

Kampkook

Verkenners

 

Fotografie / Brandweer / Manne en Vroue van die Bybel