Kom kuier saam met Generaal Hertzog op 4 Mei 2019 en leer meer by hulle gewilde GGA-dag.
BAIE BELANGRIK! Genl Hertzog moes sy aanbiedingsplek skielik skuif agv onvoorsiene omstandighede; alle spesialisasies wat by Voorpos Laerskool aangebied sou word, word geskuif na Totiusdal Laerskool, in Cunningham Laan tussen Codonia- en Spioenkopstrate.
Datum: 4 Mei 2019
Inligting: Anglo Boere-oorlog (ABO) Jnr
Inligting: Manne en vroue uit die Bybel
GRAAD | SPESIALISASIES |
1 | Junior Kok |
2 | Dierewaarneming |
3 | Anglo Boere-oorlog (jnr) |
4 | Gestremdhede |
5 | Delwerye / Godsdiens |
6 | Kampkook |
8-12 (Verkenners) | Fotografie / Manne en vroue uit die Bybel / Brandweer |