Genl. Hertzog GGA

Generaal Hertzog 2018 GGA (2018/08) – 5 en 19 Mei 2018

Onthou dat Generaal Hertzog se jaarlikse GGA-dag word 5 Mei 2018 aangebied.
SLEGS die ABO spesialisasie word op 19 Mei 2018 aangebied.

Kom kuier saam met ons en leer speel-speel nuwe vaardighede.

Hiermee die uitnodigingsbrief, inskrywingsvorm, spesalisasie inligingsbriewe en saambringlyste.

Kliek asb. op die blou skrif vir die inhoud van die betrokke dokument.

Uitnodigingsbrief

Inskrywingsvorm

PD saambringlysie

Aanbiedingsplekke en tye

ABO Jnr. inligtingsbrief

Brandweer inligtingsbrief

Manne en vroue inligtingsbrief

Fotografie inligtingsbrief

 

Graad   Spesialisasie
Graad 1 Junior Kok
Graad 2 Dierewaarneming
Graad 3 Spoorkennis
Graad 4 Anglo-Boereoorlog / Gestremdhede
Graad 5 Volkskennis – Delwerye / Godsdiens
Graad 8 -12 Fotografie / Brandweer / Manne en vroue uit die Bybel