Sedert 2020 het almal geleer van teleurstellings, aanpassing en nou moes Transvaal se 2021 Gebiedsjaarprogram weereens vinning aanpas by die nuutste veranderinge …
Transvaal 2021 Gebiedsjaarpropgram (nuutste weergawe 15 April 2021)
Onthou: PV toeretiese toetsdatum is verander na 10 Mei 2021.
Garsvallei se gewilde Singkamp wat gedurende die naweek 7-9 Mei 2021 aangebied sou word, is gekanselleer.
Ons sal julle op gereelde basis op hoogte hou van enige verdere veraderinge wat mag plaasvind.
Groete en Hou Koers!