Sluitingsdatum vir 2022 GGA/GGN aansoeke
Neem asb. kennis dat die sluitingsdatum vir alle 2022 GGA/GGN is Vrydag 30 Julie 2021.
Alle aansoeke moet asb. na die Transvaal Gebiedskantoor ([email protected])
gestuur word.
Die aansoeke sal daarna saam met die nuwe Oorgangsgebiede (Bergenbos, Oosterlijn, Oosvaal en Leeuwenveld Oorde) se verteenwoordigers nagegaan en verwerk word.
Kontakpersoon met enige navrae: AGL Anine Wheeler ([email protected])
Transvaal Voortrekkers