Wapadrand se gewilde GGN word aangebied gedrurende die naweek:16-18 Augustus 2019.
Kom kuier saam met ons by die Voortrekkermonument.Ontvang hiermee die uitnodigingsbrief, opsommingsblad en saambringlysie.
Sluitingsdatum: Vrydag 2 Augustus 2019.
Die volgende kursusse word aangebied
Graad | Spesialisasie |
Graad R | Ontdekkingsreis vir Ontdekkers |
Graad 1 | Junior Kok |
Graad 2 | Taalpret |
Graad 3 | Spoorkennis |
Graad 4 | Groot Trek |
Graad 5 | Boeresport |
Graad 6 | Seremonies |
Graad 7 & Verkenners
|
Nutsman
Fotografie Sterrekunde Voetslaner Elektronika Verfbal |
Graad 9 & 10 | Portefeulje voorbereiding – Ekonomiese weerbaarheid |