Kom geniet een van die lekkerste kampe van die jaar!
Datum: 26-28 April 2019
Sluitingsdatum: 17 April 2019
Op vanjaar se kamp word daar lekker gedans, speletjies gespeel en gesing om die kampvuur. Ons bied hierdie jaar heerlike spesialisasies aan vir ons volwassenes en nooi jul uit om gerus te kom inskryf vir Speletjies vir Volwassenes (beloof om groot pret te wees) of vir Fotografie vir Bemarkings doeleindes.
Trek jul dansskoene aan, komaan! Kom sing en speel saam!
GRAAD/GROEP | SPESIALISASIES |
GRAAD 1 en GRAAD 2 | Lekker Sing |
GRAAD 2 | Spele |
GRAAD 3 | Volkspele |
GRAAD 4 | Sang |
GRAAD 5 | Boeresport |
GRAAD 6 en 7 | Musiek en Sang |
VERKENNERS | Verkenner Sang en Kampvuur konsert Volksdanse |
VOLWASSENES | Sang en Spele Fotografie vir Bemarkings Doeleindes Rontomtalie speletjies soos skyfskiet, hindernisbaan, boeresport, lyndans en vele ander lekker speletjies |
Vorm A – Spesialisasies (alle Jeuglede) (Inskrywingsvorms – Jeuglede)
Vorm B – Spesialisasie/kursus (Volwassenes) (Inskrywingsvorms – Volwassenes)
Vorm C – Kleuters tot Gr R (Inskrywingsvorms – kleuters)
Vorm D – Kommando opsommingsblad (moet in Excell formaat teruggestuur word, nie PDF)