Goudrand GGN

Datum: 29-31 Julie 2022

Plek: Hoërskool Randburg, 183 Malibongwe rylaan, Fontainebleau, Randburg.

Spesialisisasies

Graad R – Hallo Vories

Graad 1 – Tuinier

Graad 2 – Kuiertyd

Graad 3 – Fietsry

Graad 4 – Ruimtewaarneming of  Omgewingskennis

Graad 5 – Moeder Aarde of Handvaardighede

Graad 6 – Paraatheid

  • Sluitingsdatum vir inskrywings – 20 Julie 2022.
  • Slegs geregistreerde Voortrekkers mag inskryf vir die GGN.
  • Maak asseblief seker dat die inskrywingsvorm volledig en korrek ingevul word. Inskrywingsvorm sal terug gestuur word indien dit nie volledig ingevul is nie.
  • Die inskrywingsvorm word per span ingedien, geen individuele inskrywings sal aanvaar word nie. (Moet asb. nie dat mammas losstaande, aparte inskrywings en betalings doen nie!)

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm

  • Inskrywings moet deur die onderskeie offisiere hanteer word en gestuur word aan Chaleen Strydom: [email protected]