Graad 11 Portefeulje aanbiedings

Graad 11 Afrikanerskap en Burgerskap Portefeulje aanbiedings

Touleier Voortrekkers, in samewerking met AfriForum, bied op 17 Augustus die Graad 11 Afrikanerskap en Burgerskap Portefeulje aanbiedings aan by AfriForum se Hoofkantore in Centurion.

Datum: 17 Augustus 2018

Plek: AfriForum Hoofkantoor (H/v Unieweg & D.F. Malanstraat, Kloofsig, Pretoria)

Tyd: 15:00 – 19:30

Drag: Aktiewe Voortrekkerdrag

Kostes: Verkenner – R60 per persoon, Meeloper – R40 per persoon.

Bring saam: notaboek, pen en beker (ete word voorsien).

RSVP: http://bit.ly/AfriForum

Gelde kan elektronies betaal word aan:

Touleier Voortrekkerkommando

Bank: Standard Bank

Rek no: 014 336 952

Takkode: 012 445

Verwysing: Gr11AB+Naam

Bespreking is noodsaaklik.

Kontakbesonderhede van kontakpersoon vir verdere inligting/navrae:

Naam: Werner Beineke

Selfoon: 071 105 3705 (na 14:00)

E-posadres: [email protected]