Hartbeespoort GGA

Hartbeespoort se GGA word vanjaar aangebied vanaf Vrydag 12 April 2019 tot Saterdag 13 April 2019.

Kom geniet die GGA waar jy meer gaan leer oor die tegniek van fotografie, kosmaak in die veld en die plaaslewe gaan ontdek..

Hartbeespoort GGA – Inligtingstuk

Hartbeespoort GGA – Inskrywingsvorm

Hartbeespoort GGA – Opsommingsvorm

GraadSpesialisasie
Graad 4Gasheer en Gasvrou
Graad 5Plaaslewe 
Graad 6Kampkook
Graad 8 -12Fotografie 

Groete

Nolene van Wyk