Hartbeespoort GGA (2022/08)

Dis weer amper tyd vir Hartbeespoort GGA kuierdag. Kom kuier en leer speel-speel saam met ons in Kameeldrift Wes

Datum: 6 – 7 Mei 2022

Sluitingsdatum: 30 April 2022

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm

Graad Spesialisasie

1

Tuinier
2 Kuiertyd
3 Fietsry
4

Gasheer/Gasvrou

Dierekennis

5 Plaaslewe
6 Kampkook
Verkenners

Handvaardigheid

Fotografie