Hartbeespoort GGA (2018/07)
Hartbeespoort se gewilde jaarlikse GGA word vanjaar aangebied vanaf Vrydag 27 Julie 2018 tot Saterdag 28 Julie 2018.
Neem asseblief kennis dat die gewilde Graad 5 Plaaslewe spesialisasie reeds vol bespreek is.
Sluitingsdatum: 16 Julie 2018
Kom geniet die plaas atmosfeer waar jy meer gaan leer oor dierekennis, die tegniek van fotografie, kosmaak in die veld, die plaaslewe gaan ontdek en handvaardig wees.
Hartbeespoort GGA – Inligtingstuk
Hartbeespoort GGA – Inskrywingsvorm
Hartbeespoort GGA – Opsommingsvorm
Hartbeespoort GGA – SAS riglyne vir inskrywing
Graad | Spesialisasie |
Graad 4 | Dierekennis / Gasheer en Gasvrou |
Graad 5 | Plaaslewe VOL |
Graad 6 | Kampkook |
Graad 8 -12 | Fotografie / Handvaardigheid |