Koersvas GGN

Koersvars Voortrekkers se KykinnieSPIE√čL Belofte GGN word aangebied gedurende naweek 13-15 Mei 2022.

Alle Graad 7 Voortrekkerjeuglede word uitgenooi om die Belofte GGN naweek by te woon ten einde meer te leer van Afrikanerkind of Godsdiens. 

Die Erfgrond spesialisasie is reeds vol.

Hiermee die skakel vir inskrywing: https://forms.gle/mTcRru3wnYxnBmwt8