Hoëveld PD kamp

Dis amper tyd vir Hoëveld PD kamp….

Hiermee die kampbrief en inpaklys vir Hoëveld PD kamp 2022.

As daar nog laat inskrywings is, sal dit aanvaar word tot eerskomende naweek. Ons doen volgende week die kamp aankope. Stuur asseblief jou inskrywing so gou as moontlik in.

Neem asseblief kennis dat Veldbewustheid reeds vol is en dat geen Penkoppe of Drawwertjies meer kan inskryf vir Veldbewustheid nie.

Kampbrief

Inpaklys

Sien julle op die kamp !!!