Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die April vakansie. Hoëveld PDkamp wil elke lid waarsku, pak solank jou tas, daar wag groot opwinding!!!!
Kampdatums: Donderdag 29 Maart 2018 om 08:00 tot Maandag 2 April 2018 om 12:00
Kamptema – Vorentoe met oë op Christus
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Spele |
Graad 2 | Veldkook |
Graad 3 | Handwerk
Spoorkennis |
Graad 4 | Vasbyt
Plantekennis Noodhulp |
Graad 5 | Touwerk
Weerkennis |
Graad 6 | Spoorsny
Kommunikasie |
Graad 7 | Medemens
Veldbewustheid |
Volwassenes | Volwasse intreekursus |
Hoëveld 2018 Kommandoleiers Kampbrief
Hoëveld 2018 Kampbrief
Hoëveld 2018 PD Inskrywing Vorm A
Hoëveld 2018 Ander Inskrywings Vorm B
Hoëveld 2018 Opsommingslyste Vorms C&D