Kom kuier saam met Impala Voortrekkers tydens hulle jaarlikse GGA dag wat vanjaar gehou word gedurende die naweek 3-4 September 2021.
Sluitingdatum: 19 Augustus 2021.
Inskrywingsvorm (word)
GRAAD | SPESIALISASIE |
1 |
Kind van Jesus Dias |
2 |
Beroepe van die Bybel Taalpret |
3 |
Godsdiens Oranje |
4 |
Gestremdhede My Taal |
5 |
Godsdiens Groen |
6 |
Persoonlike Versorging |
8-12
|
Manne en vroue van die Bybel |