Irene Konsentrasiekamp

Herdenkingsgeleentheid

Datum: Erfenisdag 24 September 2018
Tyd: 07:00
Plek: Irene Konsentrasiekamp-begraafplaas, Stopfordweg 10, Irene
S 25°52’ 14.4” O 28°13’ 13.9”

Program:

Vlagseremonie – Die Voortrekkers
Skriflesing en gebed – Ds Steph Combrink
Verwelkoming en kort inligting oor die weeshuis wat uit die kamp ontstaan het – Dr Theo van Wyk
Program van Afrikaanse musiek met Suid-Afrikaanse sangers van internasionale faam, Chris Mostert en Linette van der Merwe.

Die teenwoordiges plaas blomme op die grafte waarna gratis koffie en beskuit geniet word.

Bring asseblief saam:
* Stoel
* Blomme uit eie tuin
* Donasie

Georganiseer deur Centurion Erfenisvereniging, SAVF en Die Voortrekkers

Vir meer inligting kontak Cilliers du Preez 083 325 9768 of Theo van Wyk [email protected]