Jakaranda PD Gebiedskamp

Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019.

Kom kamp saam met die 35-ste Jakaranda Voortrekkerkamp op Die Voortrekkerplaas te Hartebeesfontein, sowat 50km noord van Pretoria. En ons hou ‘n deurlopende verjaarsdagfees. Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019.

Kamptema:”Reik na die sterre”

Sluitingsdatum: Vrydag 1 Maart 2019.

GRAADSPESIALISASIES
1Kind van Jesus
2Veldkook
3Handwerk / Plantwaarneming
4Noodhulp / Vasbyt / Versamelkuns
5Ekosorg / Touwerk / Weerkennis
6Beeldende kunste / Redding / Spoorsny /Sterrekunde
7Medemens / Erfgrond

Jakaranda bemarkingspamflet

Kampbrief – Kommando

Kampbrief – Kampeerder

Inskrywingsvorm

Kommando Opsommingvorms (EFG)