KALAHARI-VASBYT 2018
U word hiermee vriendelik uitgenooi om deel te neem aan die jaarlikse Kalahari Vasbyt kamp.
Dit beloof om, soos altyd, ’n naweek te wees om te onthou…..
Kampdatum: Vrydag 27 April tot Sondag 1 Mei 2018
Sluitingsdatum: 16 April 2018
Inskrywingsvorm: Volwassenes / kind jonger as Graad 7
Inskrywingsvorm: Jeuglede (Graad 7-12)
Graad | Spesialisasie |
Graad 7 | Kaart & Satelietkompas |
Graad 8 – 12 | Kaart & Satelietkompas |