Kamp Nakuphi 2019

Nakuphi word weer vanjaar aangebied gedurende die September skoolvakasie.

Tydperk: Saterdag, 21 September 2019 om 12:00 tot Saterdag, 28 September 2019 om 11:00
Plek: Forest Sailing Club, Da Gama Dam – tussen Witrivier en Hazyview, Mpumalanga.
Verblyf: Elke persoon is verantwoordelik vir sy eie tent.
Vervoer: Busvervoer is beskikbaar.
Sluitingsdatum: 9 September 2019

Kampbrief

Besoek ons webbwerf vir die kampinskrywingsbrief: https://nakuphi.co.za

Graad Spesialisasie Kampkostes
Graad 7 Oewervernuf (Oewervernuf & Waterveiligheid) R1150.00
Graad 8 Varswaterkunde (Varswaterkunde & Waterveiligheid) R1150-00
Graad 9 Roeikunde (Roeikunde, Riviere & Waterveiligheid) R1200-00
Graad 9 & 10 Identifsering(Voëlidentifsering, Fotografie & Waterveiligheid) R1650-00
Graad 10 – 12 Seilkuns (Seilkuns, Seilvernuf & Waterveiligheid) R1200-00
Graad 11 & 12 Snorkelduik (Snorkelduik & Waterveiligheid) R1500-00
Graad 9 – 12 Spyseniering (Spyseniering, Handwerk & Waterveiligheid) R1300-00
Graad 11 & 12 Noodhulp, Gevorderde Noodhulp & Waterveiligheid R1200-00