Oord Bosveld bied aan: 25 ste Kanaalroei
Kom neem deel aan die wedren op die kanaal!
Wanneer: 23 en 24 September 2019. Maandag vanaf 16:30 tot Dinsdagmiddag 14:00.
Waar: Selfde plek as 2018 – koördinate is 25°41’05.1″S 27°49’47.8″E
Wie: Alle Verkenners en Gr 7 P/D’s
Kleredrag: Gr.7’s bring asseblief jou Formeledrag saam ons het vir julle ’n verrassing.
Koste: R200.00 pp – alle etes ingesluit
Sluitingsdatum: Woensdag 18 September 2019
Die skakel na die aanlyn inskrywings: https://inskrywings.voortrekkers.co.za/skryfin/kanaalroei2019