Koersvas Voortrekker Kommando Gholfdag: 7 Junie 2018

Ons  nooi u uit om deel te wees van Koersvas Voortrekker Kommando Gholfdag.

Doel: Insamel van fondse vir Koersvas Voortrekker Kommando, Brits, by ‘n prettige geleentheid waar Koersvas Voortrekker Kommando homself en sy Borge sal bekendstel en bemark. Hierdie gholfdag sal help om die Koersvas Voortrekker Kommando se koffers so bietjie te vul om die koste van  opgradering van ons spanbyeenkoms-areas asook om van ons ingeskrewe lede se kampe en kursusfooie te verlig.

Formaat: Tweebal Alliansie met “scramble drive”

Waar en Wanneer:  Magalies Park Resort, Hartbeespoort – 7 Junie 2018

Hierby aangeheg vind asseblief meer inligting rakende ons gholfdag.

Brief met borgskap inligting en registrasievorm

U ondersteuning sal opreg waardeer word.

Adéle Hattingh

0732167117