Oord Limpopo GGN (2018/09)
Limpopo se GGN word aangebied gedurende die naweek: 25-27 Mei 2018.
Kom ervaar die natuur op sy beste terwyl jy soos ‘n ware Voortrekker besig bly met die dinge wat regtig saak maak.
Vorm A – Inskrywingsvorm (Jeuglede en volwassenes)
Vorm B – Opsomming van getalle
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Junior Kok |
Graad 2 | Waterveiligheid |
Graad 3 | Fietsry |
Graad 4 | Groot Trek |
Graad 5 | Boeresport |
Graad 6 | Kampkook |
Graad 7 | Erfgrond |
Graad 8 -12 | Boogskiet / Bonsai |