Alle Voortrekkers word uitgenooi om deel te neem aan ‘n aanlyn Kreatiwiteitskompetisie.
Pronk-sa in samewerking met die FAK bied aan die Kleilat – Fokus op Afrikaans: Kreatiwiteitskompetisie – ’n aanlyn platform wat daarop gemik is om kreatiwiteit to bevorder op ‘n lekker en prettige manier wat vir almal toeganklik is.
Wie kan deelneem?
Afdelings |
Kategorieë |
Penkoppe / Drawwertjies Verkenners Staatmakers / Kommandos |
Nuwe Spanlied |
Nuwe Spankreet |
|
Nuwe Kommandovaandel/-vlag |
|
Kampvuurlied |
|
Kampvuurstorie |
Inskrywingsgeld
- Individuele inskrywings: R185.00 per persoon.
- Span / Kommando / Groep inskrywings: R150.00 plus R40 per individu.
Hoe werk die kompetisie?
- Dit is ’n aanlyn kompetisie met verskeie afdelings en kategorieë.
- Geen beperking word geplaas op die hoeveelheid inskrywings per span
- Aanlyn inskrywings geskied op die webblad: pronk-sa.co.za
- Inskrywings word in videoformaat gedoen en per WhatsApp
- Geen professionele video’s wat in ateljees gemaak is, sal aanvaar word
- Ons paneel beoordeel die inskrywings en wenners ontvang
- Ons paneel is bekwaam in hul veld en die beslissing sal finaal
Hoe om deel te neem?
- Inskrywings word aanlyn gedoen op pronk-sa.co.za
- Video’s word per WhatsApp
- Wanneer die deelnemer inskryf, ontvang hy/sy ’n verwysingsnommer wat bevestig dat die inskrywing ontvang
- Betalings word per EFT