Kruinsig se jaarlikse gewilde kenteken GGN word weer aangebied vanaf Vrydag 22 Februarie tot Sondag 24 Februarie 2019. Kom kuier saam en leer speel-speel saam met ons!
Spesialisasies word aangebied deur ervare fasiliteerders
GRAAD | SPESIALISASIES | |
1 | Tuinier | |
2 | Ou Kaap | |
3 | Die Kok | |
4 | Noodhulp | |
5 | Boeresport | |
6 | Senior Paraatheid | |
7 | Afrikanerkind | |
8-12 | Elektronika / Selfverdediging |
Uitnodiging
Saambringlysie
Kommando opgaafvorm