Vrydag 23 Februarie tot Sondag 25 Februarie 2018
Sluitingsdatum: Vrydag, 16 Februarie 2018 om 12:00
Kruinsigkentekennaweek vir penkop en drawwertjies, en verkenners. Kom kuier, speel en leer saam.
Spesialisasies word deur ervare fasiliteerders aangebied.
Plek: Hoërskool Hans Moore Dalrymple St. Northmead, Benoni
Graad | Spesialisasies |
Graad 1 | Tuinier |
Graad 2 | Ou Kaap |
Graad 3 | Die Kok |
Graad 4 | Noodhulp |
Graad 5 | Boeresport |
Graad 6 | Senior Paraatheid |
Graad 7 | Afrikanerkind |
Graad 8-12 | Elektronika |
Graad 8-12 | Selfverdediging |