Die Voortrekkers Letaba se gewilde GGN kentekennaweek word vanjaar weer aangebied in Oktober.
Le’Metsie is vanjaar 10 jaar oud! Kom geniet die son & water & vrolikheid saam met ons.
Datum: Vrydag 12 Oktober tot Sondag 14 Oktober 2018
Ons kampeer Satvik: Tzaneen, Limpopo, South Africa, GV72 Georges Valley road (R528), Tzaneen, 0850 GPS Koordinate: S 23’50’31.3” E 030’07’17.7”
Die woord Satvik word uit die antieke Sanskrit taal geneem en is meer as ‘n kenmerk as ‘n naam. Dit verwys na eienskappe van vrede, harmonie, rus en balans. Die gebied heet ‘Pusela’ deur die plaaslike bevolking en vertaal, beteken ‘Plek van Vrede’. Die Satwiese natuurreservaat, geleë aan die oewer van die Tzaneen-dam, bied rustieke selfsorg chalets en kampeerplekke-akkommodasie.
Sluitingsdatum: Woensdag 28 September 2018
Vorm C Naamlys volgens kursusse
Vorm D vir opsomming van getalle
Daar is beperkte plek beskikbaar…
GRAAD / WIE | KURSUS | KOSTE |
Graad 1 | Kind van Jesus | R350.00 |
Graad 2 | Waterveiligheid | R350.00 |
Graad 3 | Godsdiens | R350.00 |
Graad 4 | Waterfiksheid | R350.00 |
Graad 5 | Brandweer | R350.00 |
Graad 6 | Varswaterhengel | R350.00 |
Graad 7 | Waterveiligheid | R350.00 |
Graad 8 | Verfbal (Mak. 15) | R350.00 |
Graad 9 | Padda-identifisering | R350.00 |
Graad 10 | Radiospraak | R350.00 |
Graad 11,12 en ouers/offisiere – vlak 1 | Noodhulp | R500.00 |
Kleuters(Krappies) | Altyd speeltyd | R280.00 |
Offisiere | Nvt | R350.00 |
Volwassenes in kombuis | Nvt | R300.00 |
Kursusleiers | Nvt | R300.00 |
Letaba Vories groete!
René
083 254 6532
015 307-2491