Lunsklip Verkennerkamp

Lunsklip is ‘n Verkennerkamp wat jaarliks tydens die Maart skoolvakansie aangebied word.

Sedert 1962 bied Lunsklip, in die natuurprag van die Percy Fyfe Natuurreservaat naby Potgietersrus, vir Verkenners en volwassenes ervarigs wat nie verwoord kan word nie.

Kampdatum: 23-31 Maart 2019 – Senior Verkenners (Graad 10-12) Kampdatum: 26-31 Maart 2019 – Junior Verkenners (Graad 8-9)

Kampbrief

GraadSpesialisasie
Juniors: Graad 8-9Voetslaner & Sterrekunde
Juniors: Graad 8-9Kamplewe & Touwerk
Juniors: Graad 9Natuurbewaring & Vuurwapens
Seniors: Graad 10Kampbeveiliging & Leierskapvaardighede
Seniors: Graad 11Selfbehoud
Buitegroep Slegs op uitnodiging
Graad 12Matrieks
Volwassenes: SterretjiesVeldwerkspesialisasie