Almal word hartlik uitgenooi na Middelburg se kuier vir jeuglede.
Wanneer: 20 – 23 September 2019
Waar: Loskopdam Berge
Sluitingsdatum: 6 September 2019
Graad | Aktiwiteit/Spesialisasie |
R,1 & 2 | Spele en Kind van Jesus |
3 | Plantwaarneming |
4 & 5 | Plantekennis |
6 & 7 | Redding |
Verkenners (8-12) | Kamplewe en Voetslaan |