Liewe Gr. 7 Penkoppe en Drawwertjies, Verkenners en Volwasse Voortrekkerlede,
Hiermee nooi ons julle met groot opgewondenheid uit na ‘n opwindende, SPLINTERNUWE GGA/GGN!!
Hier’s jou kans om jou uitstaande GGN en belofte spesialisasies vir Voorslag, of jou ABC-spesialisasies vir die Presidentsverkennerproses, op ‘n baie interessante en lekker kuier-manier af te handel!
Midstream se GGA/GGN vind plaas van 20-22 Mei 2022 te Midstream College Gym.
Skryf elektronies in by https://www.cognitoforms.com/MidstreamVoortrekkers1/MidstreamGGAGGN2022
Die volgende spesialisasies / kursusse word aangebied:
Medemens (Graad 7)
Videoredigering (Verkenners)
Wynkennis (Slegs Graad 10 & 11 bo 17)