Ons kamp vanjaar!
Ontdek die paradys van die Noorde. Baljaar by ons eie glyklip en onderneem staptogte op kronkelpaadjies met bome wat so hoog is dat hulle toppe skaars sigbaar is. Ontdek die geheime en versteekte watervalle in ons eie feetjieland.
Kamptema: “Blye vooruitsig na ‘Amper normaal’”
Kampdatum: Woensdag 23 Maart 2022 om 14:00 tot Sondag 27 Maart 2022 om 12:00.
Sluitingsdatum: 2 Maart 2022.
Stuur inskrywings per epos na [email protected]
Vorm C Naamlys volgens kursusse
Vorm D vir Opsomming van getalle
Graad | Spesiliasasie |
1 | Tuinier |
2 | Dierewaarneming |
3 | Handwerk |
4 | Plantekennis |
5 | Touwerk |
6 | Spoorsny |
7 |
Veldbewustheid Medemens |