Noordpos GGA (2018/11)
Noordpos se GGA dag word aangebied vanaf Vrydag 18 Mei 2018 tot Saterdag 19 Mei 2018.
Verkenners, staan nader! Hierdie jaar word vir die eerste keer ‘n verkenner spesialisasie aangebied.
Alle verkenners word uitgenooi om hulle pyle te kom slyp by boogskiet!
Sluitingsdatum: Vrydag 5 Mei 2018
Hiermee die uitnodigingsbrief en inskrywingsvorms.
Uitnodigingsbrief (Kliek op blou skakel)
Inskrywingsvorms (Kliek op blou skakel)
Kommando opsommingsvorm (Kliek op blou skakel)
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Selfsorg |
Graad 2 | Dierewaarneming |
Graad 3 | Plantwaarneming |
Graad 4 | Noodhulp |
Graad 5 | Spanseremonies |
Graad 6 | Paraatheid |
Graad 7 | Seremonies |
Verkenners | Boogskiet (Maks 40) |
Kursusse met minder as 10 inskrywings, sal nie aangebied word nie.