Beste Penkop / Drawwertjie / Offisier / Ouer
Noordpos Kommando nooi alle Penkoppe, Drawwertjies en Verkenners uit na ons GGA , te Laerskool Stephanus Roos, Antunstraat 273, Sinoville op 3 – 4 Junie 2022. Die naweek is ʼn volwaardige Gebied Goedgekeurde Aktiwiteit (GGA). Tydens hierdie naweek kan elke Voortrekker hul kennis kom verbreed en die Voortrekkerlewe ten volle geniet!
Die skakel vir inskrywings is https://forms.gle/rb6H39mhtDeZ7bMi8
Inskrywings word slegs per die aanlyn vorm gedoen, GEEN EPOS INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD NIE.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 20 Mei 2022.