Oord Goudrand GGN

Dis weer tyd om meer van die sterre te leer…

Oord Goudrand se jaarlikse gewilde Rruimtewaarneming en Sterrekunde spesialisasies word weer in Augustus 2018 aangebied.

Datum: 24 – 26 Augustus 2018

Sluitingsdatum: 17 Augustus 2018

LW: Ruimtewaarneming is reeds vol, daar is nog plek by Sterrekunde.

GRAAD SPESIALISASIE
Graad 4 Ruimtewaarneming
Graad 6 Sterrekunde

Inligtingsbrief

Opgaaf vorm