Oord Goudrand GGN

Kom kuier saam met Oord Goudrand en geniet die naweek saam met ons…

Datum: 17-19 Mei 2019

Sluitingsdatum: 30 April 2019

Inligtingsbrief

Inskrywingsvorm

Saambringlysie

GRAADSPESIALISASIE
1Tuinier
2Kuiertyd VOL
3Fietsry VOL
4Ruimtewaarneming / Omgewingskennis VOL
5Handvaardighede VOL
Onthaal
6Sterrekunde / Paraatheid
7Godsdiens VOL
Verkenners (8-12)Manne en Vroue