Oord Goudrand GGN (2018/2)
Oord Goudrand se jaarlikse GGN word aangebied vanaf Vrydag 25 Mei 2018 tot Sondag 27 Mei 2018.
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Tuinier |
Graad 2 | Kuiertyd |
Graad 3 | Fietsry |
Graad 4 VOL | Ruimtewaarneming |
Graad 5 | Handvaardigheid |
Graad 6 VOL | Sterrekunde |
Graad 7 | Godsdiens |
Graad 8 -12 | Brandweer |
Volwassenes | “Tall trees” werkswinkel |