Dit is vir Oord Panorama aangenaam om u uit te nooi na ons Oordkamp vir 2018.
Ons kamp in die historiese dorpie Pelgrimsrus en bly in die Pelgrimsrus Veldskool terrein.
Kom kamp saam en geniet die avontuur saam met ons!
Kampdatums: Vrydag 20 Julie 2018 tot Sondag 22 Julie 2018.
Sluitingsdatum: Maandag 2 Julie 2018
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Dias |
Graad 2 | Ou Kaap |
Graad 3 | Immigrante |
Graad 4 | Groot Trek |
Graad 5 | Delwerye |
Graad 6 | Paraatheid |
Graad 7 | Afrikanerkind |
Verkenners | Tradisionele spele |
Kleuters/Voorskool (Goudklontjies) | Eie program |