Alle PD’s word hartlik uitgenooi na die 32ste Oostelike Penkop/Drawwertjiekamp. Ons kamptema vanjaar is: OPD kyk OP!
Kampdatums: Saterdag 15 – 20 Junie 2019
Sluitingsdatum: 6 Mei 2019
Plek: Hartbeesfontein Voortrekkerplaas.
Inskrywingsvorm: Alle Jeuglede (Word) / Inskrywingsvorm: Alle Jeuglede (PDF)
Inskrywingsvorms: Volwassenes (word) / Inskrywingsvorms: Volwassenes (PDF)
Inligtingsbrief vir alle kommandobesture
Opsommingsbrief vir kommandobesture se gebruik
Groete
Mellanie Wright
Kampleier
GRAAD | SPESIALISASIE |
Graad 1 | Spele |
Graad 2 | Knope |
Graad 3 | Toeka |
Graad 4 | Anglo Boereoorlog |
Graad 5 | Kampeerder |
Graad 6 | Ruiterkuns |
Graad 6 & 7 | Staptogte / Sterrekunde |