Jy word hartlik uitgenooi na die 32ste Oostelike Penkop/Drawwertjiekamp: die 7de te Voortrekkerplaas, Hartbeesfontein.
Die kamp begin op Saterdag 10 Julie 2021 (08:00 – 10:00 registrasie) tot Donderdag 15 Julie 2021 om 12:00.
Spesialisasies word aangebied vir Voortrekkers vanaf Graad 1 tot en met Graad 7.
Sluitingsdatum: 17 Junie 2021
Ons kamptema: Op Koers
GRAAD | SPESIALISASIE |
Graad 1 | Spele |
Graad 2 | Knope |
Graad 3 | Toeka |
Graad 4 | Anglo Boereoorlog |
Graad 5 | Kampeerder |
Graad 6 | Ruiterkuns / Staptogte / Sterrekunde |
Graad 7 | Afrikanerkind |