Die gewilde jaarlikse OPD kamp vind eersdaags plaas te Hartbeesfontein Voortrekkerplaas.
Dit is OPD se 31ste kamp en 6de op Hartbeesfontein.
Kom kuier saam met ons in die bosveld!
Kamptema: Op galop
Kampdatum: 23 – 28 Junie 2018
Sluitingsdatum: 20 Mei 2018
Vorm A – Inskrywingsvorm: Jeuglede
Vorm B – Inskrywingsvorm: Volwassenes
Vorm C – Naamlys volgens kursusse
Graad | Spesialisasie |
Kleuters (Jakkalsies) vergesel deur ouers | Jakkalsies |
Graad 1 | Spele |
Graad 2 | Knope |
Graad 3 | Toeka |
Graad 4 | Anglo Boere-oorlog |
Graad 5 | Kampeerder |
Graad 6 | Ruiterkuns |
Graad 7 | Staptogte / Sterrekunde |
Staatmakers | JOB Module 1/2 |
Volwassenes | Noodhulp (minimum 6) |