PV Gala-aand Fotobestellings

Gala-aand Fotobestellings 2018

Baie geluk aan alle Verkenners wat toekennings ontvang het tydens die Transvaal Gala-aand.

Bestel jou foto van die PV Gala-aand.

Verkenners word asseblief versoek om alle foto bestellings direk aan hulle kommando deur te gee. Die kommando word dan versoek om ’n eenmalige bestelling direk aan die gebiedskantoor te gee.

Gala-aand Foto bestelling uitnodiging

Bestelvorm

Elke Verkenner sal ‘n groepfoto wat voor die Voortrekkermonument geneem is gratis ontvang.

Die volgende foto’s kan bestel word, teen R30.00 per foto:

  1. Groepfoto’s voor die monument (indien addisionele fotos aangekoop wil word)
  2. Kommando foto’s
  3. Individuele foto’s

Sluitingsdatum vir bestellings: 7 September 2018